Diere Alfabet Flitskaarte
R220.00 Original price was: R220.00.R165.00Current price is: R165.00.
Ons stel bekend ons Diere Alfabet Flitskaarte, ‘n oulike manier om jou kleintjies bekend te stel aan die alfabet en die diereryk!
Elke flitskaart, wat 88x125mm meet, is met sorg en presisie vervaardig. Skerp hoeke is verwyder, en die kaarte is mat-gelamineer vir duursaamheid. Elke pakkie kaarte word verpak in ‘n katoen trekkoordsakkie, ideaal vir vinnig opruim & bêre.
In hierdie stel van 26 kaarte gaan elke letter van die alfabet gepaard met ‘n pragtige, handgetekende illustrasie, wat kleintjies help om hulle ABC’s op ‘n boeiende en prettige manier te leer. Die kaarte sluit ‘n wye verskeidenheid diere in, soos soogdiere, voëls, reptiele, insekte, amfibieë en visse, van Suid-Afrika en regoor die wêreld, om nuuskierigheid by kleintjies aan te wakker.
Of jou kind onlangs begin het om die alfabet te verken, of bloot hul kennis van die diereryk wil uitbrei, bied hierdie flitskaarte eindelose geleenthede vir ontdekking en groei.
Begin jou reis van A tot Z, ontdek nuwe kreature en bemeester die alfabet soos jy gaan. Lekker leer!
You may also like…
-
Animal Alphabet Poster | Diere Alfabet Plakkaat
R48.00 – R70.00Price range: R48.00 through R70.00 Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Kruger Park Animals Poster | Kruger Wildtuin Diere Plakkaat
R48.00 – R70.00Price range: R48.00 through R70.00 Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Animal Alphabet Flash Cards
R220.00Original price was: R220.00.R165.00Current price is: R165.00. Add to cart













